Most seen reports
Latest reviews (all sites)
Phone Fraud
eileenenslin04@gmail.com +27727827118 Eileen Enslin/Johan Zaaiman/Samantha Fourie
| Date | 06/08/2024 |
|---|---|
| Fraudulent email | eileenenslin04@gmail.com |
| Pseudonym | Eileen Enslin/Johan Zaaiman/Samantha Fourie |
| Url / Website | https://www.facebook.com/johan.zaaiman.79?mibextid=zbwkwl |
| Telephone | +27 72 782 7118 (ou 0027727827118) |
| Scam contents | ‼️WEES GEWAARSKU TEEN EILEEN ENSLIN‼️ Net n vriendlike waarskuwing aan almal sodat hulle nie ook deel word van die skelm vrou se victims nie, want vang, gaan sy vir jou vang ! Eileen Enslin gebruik haar seun Johan Zaaiman se facebook deesdae om te bedel. En sy het false profiles soos Samantha Fourie. Sy sal soms post en voorgee dat dit haar seun Johan is wat post, moet nie hiervoor val nie. Haar manier van tik bly altyd die selfde en sy gebruik die selfde nommer/s. 0727827118/0682200055. Sy gebruik nie meer haar eie bank rekening maar haar seuns sin. Daar word al jare vir haar gesorg deur die mense hier op Facebook. Terwyl daar genuine nood daar buite is. Sy vra oral in die Wesrand en oral word gehelp. Vanderbijlpark, Randfontein, Krugersdorp, Fochville, Carltonville, Westonaria die lys gaan aan. Elke 2de 3de dag post sy oral op die groepies vir hulp. Kort kort trek sy want daar is gereeld stories met huurgelde. Kort kort bedel sy vir meubels en nie lank daarna word dit verkoop want sy moet dringend trek of uit wees. Gaan krap n bietjie rond, orals is daar waarskuwings. Wanneer jy haar konfronteer word jy sleg behandel en geblok. Haar geskiedenis loop ver terug. Sy is oral al gerapporteer.Sy is n skelm vrou wat elke dag n nuwe storie spin. En sy is nooit verkeerd nie, sy is altyd die slagoffer. Sodra sy jou nie meer kan misbruik dan begin sy jou so sleg praat en leuns vertel of n storie so omdraai dat sy so die slagoffer lyk. So baie mense het al van tevore gekom wat sy ingedoen en geblok het. Maar volgens Eileen lieg almal. Want sy het niks gedoen nie. Volgens Eileen is die bewyse fals, bankstate is fals, Screenshots van haar en voicenotes is vals. Die vroutjie wat in n verhouding is met haar oudste seun moes sake by die polisie maak en n protection order want Eileen het hulle lewe hell gemaak. Die oudste seun het haar afgeskryf oor die lelikste goed wat sy aan hom gedoen het van ekonomiese mishandel tot fiesiese mishandel waar daar getuienis en bewyse is wat ek self gesien het. Ek het nou al met so baie mense gepraat. Mense wat nog net goed bedoel het en haar wou help, het sy vertrap. Hoeveel mense gaan sy nog misbruik, belieg en beswadder. Hoeveel kinders en mense in nood kon al gehelp word met al die skenkings en fondse wat sy daaglikse kry. Sy rook al te lekker. Sy kan elke dag coke en grandpa's bekostig. En sy kan beslis n werk kry, al is dit net as n karwag of til slaan in spar maar sy het so gemaklik geraak om elke dag op facebook te bedel, facebook mense sorg al jare, so hoekom moet sy nou werk. Facebook is Eileen se hunting ground. Maar jy wat n slagoffer is moet stil bly want anders word jy mos gedruig. Jy mag nie ander mense waarsku oor wat sy doen, jy moet stil bly en dit aanvaar want Eileen is mos nie verkeerd.Die oomblik wat jy haar doene en late raporteer en share op facebook om ander te waarsku word daar gedruig met sake. Min wetende dat sulke saak sleg in haar guns sal tel as sy onskuldig was en dat so saak baie baie geld kos, geld wat sy beslis nie het. Sy moet ook beyond a shadow of doubt kan bewys sy is onskuldig, het niks verkeerd gedoen en dat sy enige skade gelei het. Sy sal nooit sake oop maak want sy is n krimineel wat al teveel mense in gedoen het en sy weet dit. Daar is meer as genoeg mense wat gatvol is vir Eileen en teen haar kan getuig. So Wees gewaarsku, moet nie val vir die vrou se stories of druigemente. Gaan doen jou navorsing op haar en moet nie haar volgende slagoffer word nie. |
| Comment / Review | DIE VROU LIEG EN BEDRIEG SO LOOP LIG MET HAAR
|
| Attachment(s) | |
| Related search(es) |
-
-
Group created on - 0 Members (manage members)
To view the contents of this private group or request to join it, you must create an account or login.

Reviews and comments left by Internet users are sorted in chronological order and are not checked a priori
up votedown vote
Report #770312 06/07/2024 at 08:02 PM
!!️BE WARNED AGAINST EILEEN ENSLIN!!️
Just a friendly warning to everyone so that they don't also become part of the sly woman's victims, because catch, she will catch you! Eileen Enslin uses her son's Facebook to beg these days. Or she uses false profiles like Samantha Fourie. She will sometimes post and pretend that it is her son Johan who is posting. Don't fall for this. Her way of typing always remains the same, and she uses the same number/s.
0727827118/0682200055. She uses her own bank acc...
-------------------
Do some digging before helping this woman.
Pseudonym : EILEEN ENSLIN/JOHAN ZAAIMAN/SAMANTHA FOURIE
Telephone : +27682200055
Files for this comment
up votedown vote
Dimpie 06/09/2024 at 09:24 PM
Before assisting, make sure to be hypervigilant and do your homework. The scammer mentioned here is Eileen Enslin/Samantha Fourie/Johan Zaaiman/Noodle Blom, who is well-known for swindling donations and money out of the Wesrand communities. For years, Eileen has used Facebook to beg and plead for food, clothing, furniture, money, vouchers, and the list goes on. She has a history of blocking donors and persisting in begging, claiming that she was never assisted and still needs help. It is also worth mentioning that after some time, donated items like clothing and furniture are also sold.
Files for this comment
up votedown vote
Dimpie 06/09/2024 at 09:26 PM
Before assisting, make sure to be hypervigilant and do your homework. The swindler mentioned here is Eileen Enslin/Samantha Fourie/Johan Zaaiman/Noodle Blom, who is well-known for swindling donations and money out of the Wesrand communities. For years, Eileen has used Facebook to beg and plead for food, clothing, furniture, money, vouchers, and the list goes on. She has a history of blocking donors and persisting in begging, claiming that she was never assisted and still needs help. It is also worth mentioning that after some time, donated items like clothing and furniture are also sold.
She is currently in Vanderbijlpark. But operates all over the Westrand.
Files for this comment
up votedown vote
Maja143 03/12/2026 at 10:23 AM
Hi